Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sandkorrel
sandkorrel [boodskap #150492] Do., 11 Desember 2025 16:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24153
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sandkorrel
Afbreking: sand•kor•rel
Samestelling: sand + korrel


Selfstandige naamwoord: sandkorrel
Meervoud: sandkorrels
Verkleinwoord: sandkorreltjie
Meervoud van verkleining: sandkorreltjies

Betekenis:
• 'n Klein deeltjie (of greintjie) sand, meestal van rots of minerale soos kwarts wat deur erosie in klein deeltjies verbrokkel is.

Gebruik:
• Daar is meer sterre in die waarneembare heelal as al die sandkorrels op Aarde.

Vertaling:
Engels: grain of sand
Nederlands: zandkorrel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 19 Desember 2025 12:40]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: sigma
Volgende onderwerp: eggoënd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 18:13:35 UTC 2025