| notasie [boodskap #150489] |
Do., 11 Desember 2025 12:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
notasie
Afbreking: no•ta•sie
Selfstandige naamwoord: notasie
Meervoud: notasies
Betekenis:
• 'n Stelsel van simbole of karakters wat in kuns, wetenskap, wiskunde of logika gebruik word om feite en hoeveelhede uit te druk.
Gebruik:
• Skryf die woordsom in algebraïese notasie.
Afgelei:
• letternotasie
• matriksnotasie
• musieknotasie
• sigmanotasie
• skaaknotasie
Vertaling:
Engels: notation
Nederlands: notatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|