| esdoring [boodskap #150485] |
Do., 11 Desember 2025 11:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
esdoring
Afbreking: es•do•ring
Samestelling: es + doring
Selfstandige naamwoord: esdoring
Meervoud: esdorings
Betekenis:
• Die es of esboom, 'n groot loofboom in die genus Acer.
Gebruik:
• Die soet sap van die esdoring word teen die einde van die winter of in die vroeë lente geoes.
Sinoniem:
• es
• ahorn
Afgelei:
• esdoringblaar
• esdoringboom
• esdoringhout
• esdoringsap
• esdoringsuur
• esdoringstroop
Vertaling:
Engels: maple, sycamore maple
Nederlands: esdoorn, esdoren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|