| voorspelbaarheid [boodskap #150484] |
Do., 11 Desember 2025 07:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorspelbaarheid
Afbreking: voor•spel•baar•heid
Samestelling: voorspelbaar + -heid
Selfstandige naamwoord: voorspelbaarheid
Meervoud: voorspelbaarhede
Betekenis:
• Die toestand of mate van voorspelbaar wees.
Gebruik:
• Die nuwe inflasieteiken van 3% sal help om voorspelbaarheid in monetêre beleid te verhoog.
Antoniem:
• onvoorspelbaarheid
Vertaling:
Engels: predictability
Nederlands: voorspelbaarheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|