Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » salpetersuur
salpetersuur [boodskap #150479] Wo., 10 Desember 2025 17:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
salpetersuur
Afbreking: sal•pe•ter•suur
Samestelling: salpeter + suur


Selfstandige naamwoord: salpetersuur
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sterk bytende en prikkelende suur met formule HNO3.

Gebruik:
Salpetersuur is vroeër vir die vervaardiging van plofstof gebruik, maar dien deesdae veral as grondstof in die kunsmisnywerheid.

Sinoniem:
• waterstofnitraat

Hiperoniem:
• oksosuur

Afgelei:
• salpetersuursout

Vertaling:
Engels: nitric acid, salpetre acid
Nederlands: salpeterzuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 10 Desember 2025 17:21]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: geleidend
Volgende onderwerp: Rooms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 18 05:37:00 UTC 2025