| geleidend [boodskap #150478] |
Wo., 10 Desember 2025 16:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geleidend
Afbreking: ge•lei•dend
Samestelling: gelei(d) + -end
Byvoeglike naamwoord: geleidend
Attributief: geleidende
Betekenis:
• Wat iets (soos warmte of elektrisiteit) gelei.
Gebruik:
• Koper is 'n elektries geleidend.
• Hoe hoër die temperatuur van geleidende draad hoe groter is die weerstand
Antoniem:
• isolerend
• nie‐geleidend
Hiponiem:
• halfgeleidend
• klankgeleidend
• supergeleidende
• warmtegeleidend
• watergeleidend
Vertaling:
Engels: conductive, conducting
Nederlands: geleidend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van gelei.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 11 Desember 2025 06:13] deur moderator Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|