| koptuig [boodskap #150472] |
Wo., 10 Desember 2025 13:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koptuig
Afbreking: kop•tuig
Samestelling: kop + tuig
Selfstandige naamwoord: koptuig
Meervoud: koptuie
Betekenis:
• 'n Tuig/harnas wat om die kop gedra word.
Gebruik:
• 'n Halter is 'n koptuig waarmee 'n dier (veral 'n muil of perd) gelei word.
Vertaling:
Engels: headgear
Nederlands: hoofdstel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|