Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » angiosperm
angiosperm [boodskap #150464] Ma., 08 Desember 2025 14:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
angiosperm
Afbreking: an•gi•o•sperm
Samestelling: angi(o)- + sperm


Selfstandige naamwoord: angiosperm
Meervoud: angiosperme

Betekenis:
• 'n Blomdraende plant met bedekte sade.

Gebruik:
• Die sonneblom is 'n angiosperm.

Sinoniem:
• bedeksadig

Antoniem:
• gimnosperm
• naaksadig

Vertaling:
Engels: angiosperm
Nederlands: angiosperm, bedektzadig


Byvoeglike naamwoord: angiosperm
Attributief: angiosperme

Betekenis:
• Met betrekking tot blomdraende plante waarvan die sade in 'n vrug omhul is.

Gebruik:
• Die roos, tamatie en sonneblom is voorbeelde van angiosperme plante.

Sinoniem:
• angiospermies

Vertaling:
Engels: angiospermous
Nederlands: angiosperm, bedektzadig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlengstuk
Volgende onderwerp: gimnosperm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 04:43:57 UTC 2025