Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonbrand
sonbrand [boodskap #150448] So., 07 Desember 2025 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sonbrand
Afbreking: son•brand
Samestelling: son + brand


Selfstandige naamwoord: sonbrand
Meervoud:

Betekenis:
• Die beskadiging van die vel deur sonlig, gekenmerk deur 'n brandpyn, rooiheid en vervelling.

Gebruik:
• Hy het sonbrand opgedoen omdat hy heel dag op die strand was en nie sonbrandolie aangesmeer het nie.

Afgelei:
• sonbrandmerk
• sonbrandmiddel
• sonbrandolie
• sonbrandroom

Verwant:
• sonsteek

Vertaling:
Engels: sunburn
Nederlands: zonnebrand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meanderend
Volgende onderwerp: eksplosief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 05:56:49 UTC 2025