Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Aan Leendert: die Afrikaner en sy geskiedenis
Re: Aan Leendert: die Afrikaner en sy geskiedenis [boodskap #15044] Do, 21 Mei 1998 00:00
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> Leendert,
> Jy beskuldig my dat ek die geskiedenis van die
> Afrikaner probeer negeer. Jy baseer jou aanklag op
> die feit dat ek vir iemand gesê het dat hy nie elke
> keer “Bloedrivier en Bloukrans” moet skree wanneer
> daar 'n misdaad gebeur wat deur 'n nie-blanke gepleeg
> word nie. Dat dit gevaarlik is om die gebeurtenisse
> van die verlede (met hulle gekompliseerde oorsake en
> gevolge) om te skep in ikone wat rasse-haat aanmoedig.

Dit is nou van die persoon wat gesê het dis nou die Afrikaner se beurt
om te suffer. Sies Gloudina, vir iemand wat elke keer as daar swart op
wit geweld is Apartheid die skuld gee pas jou selektiewe moraliteit mos
nou nie in by die bostaande woorde nie?

Cheers
Lou
Vorige onderwerp: Ou Gis Koei
Volgende onderwerp: Pedantiese Hollanders !!!!!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:00:25 MGT 2024