| nomade [boodskap #150439] |
Sa., 06 Desember 2025 15:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nomade
Afbreking: no•ma•de
Selfstandige naamwoord: nomade
Meervoud: nomades
Betekenis:
• Iemand wat nie 'n vaste blyplek het nie en van plek tot plek trek.
Gebruik:
• Die San was nomades wat in die Kalahari-woestyn rondgetrek het op soek na kos.
Sinoniem:
• rondloper
• rondtrekker
• swerfling
• swerwer
• trekker
Afgelei:
• nomadebestaan
• nomadelewe
• nomadestam
• nomadevolk
Verwant:
• nomadies
Vertaling:
Engels: nomad
Nederlands: nomade
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|