Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stoeiend
stoeiend [boodskap #150436] Sa., 06 Desember 2025 11:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stoeiend
Afbreking: stoei•end
Samestelling: stoei + -end


Byvoeglike naamwoord: stoeiend
Attributief: stoeiende

Betekenis:
• Wat stoei; teen mekaar veg of met iets worstel.

Gebruik:
• Die hengelaar katrol die vis al stoeiend in.
• Sy kyk met afkeur na die stoeiende seuns op die sportveld.

Sinoniem:
• bakleiend
• worstelend

Vertaling:
Engels: wrestling, grappling, struggling
Nederlands: worstelend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van stoei.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 07 Desember 2025 08:17]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: herlewing
Volgende onderwerp: uitruilend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 07 17:55:30 UTC 2025