| benig [boodskap #150433] |
Sa., 06 Desember 2025 09:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24112 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
benig
Afbreking: be•nig
Samestelling: been + -ig
Byvoeglike naamwoord: benig
Vergrotende trap: beniger
Oortreffende trap: benigste
Attributief: benige
Partitief: benigs
Betekenis:
• Met baie bene.
• Baie maer sodat die bene sigbaar is.
• Wat soos been lyk, of met die eienskappe van been.
Gebruik:
• Die vis is baie benig en glad nie geskik om te eet nie.
• Die benige marathonatleet weeg 'n skrale 42 kg.
• Die pasiënt het 'n benige knop op sy vel.
Sinoniem:
• beenagtig
• benerig
• knokkerig
• maer
• skraal
Hiponiem:
• gelykbenig
• grofbenig
• hoogbenig
• kraakbenig
• krombenig
• ongelykbenig
• tweebenig
• vierbenig
Vertaling:
Engels: bony; skinny
Nederlands: benig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 07 Desember 2025 08:16] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|