| plantres [boodskap #150431] |
Sa., 06 Desember 2025 09:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plantres
Afbreking: plant•res
Samestelling: plant + res
Selfstandige naamwoord: plantres
Meervoud: plantreste
Betekenis:
• Die organiese materiaal van 'n dooie plant.
Gebruik:
• Steenkool is die plantreste van prehistoriese woude wat as energiebron gemyn word.
Vertaling:
Engels: plant remnant, plant remains
Nederlands: plantenrest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 07 Desember 2025 08:13] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|