| innovering [boodskap #150423] |
Vr., 05 Desember 2025 13:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
innovering
Afbreking: in•no•ve•ring
Samestelling: innoveer + -ing
Selfstandige naamwoord: innovering
Meervoud: innoveringe, innoverings
Betekenis:
• Die proses van innoveer (om nuwe idees, produkte, metodes of tegnologieë te ontwikkel of bestaande oplossings te verbeter).
Gebruik:
• Innovering vereis dikwels kreatiwiteit, eksperimentering en die neem van berekende risiko's.
Sinoniem:
• baanbrekerswerk
• entrepeneurskap
• vernuwing
Vertaling:
Engels: innovation
Nederlands: innovatie, vernieuwing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|