Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » priemfaktor
priemfaktor [boodskap #150418] Vr., 05 Desember 2025 07:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
priemfaktor
Afbreking: priem•fak•tor
Samestelling: priem + faktor


Selfstandige naamwoord: priemfaktor
Meervoud: priemfaktore

Betekenis:
• 'n Faktor van 'n getal wat ook 'n priemgetal is.

Gebruik:
• Die priemfaktore van 12 is 2 en 3, want 2 en 3 is priemgetalle en 12 = 22 × 3.

Vertaling:
Engels: prime factor
Nederlands: priemfactor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handgranaat
Volgende onderwerp: tese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 16:33:57 UTC 2026