Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regeerder
regeerder [boodskap #150389] Di., 02 Desember 2025 10:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24061
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regeerder
Afbreking: re•geer•der
Samestelling: regeer + -der


Selfstandige naamwoord: regeerder
Meervoud: regeerders
Verkleinwoord: regeerdertjie
Meervoud van verkleining: regeerdertjies

Betekenis:
• Persoon wat regeer of die hoogste gesag oor 'n land, gebied of organisasie uitoefen.

Gebruik:
• Die media moet waghonde wees, nie die skoothonde van regeerders nie.

Sinoniem:
• gesaghebber
• heerser
• maghebber
• monarg

Hiponiem:
• keiser
• koning
• vors

Vertaling:
Engels: ruler, governor, sovereign
Nederlands: regeerder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baldraer
Volgende onderwerp: herkou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 07:29:00 UTC 2025