| karakteriseer [boodskap #150375] |
So., 30 November 2025 18:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
karakteriseer
Afbreking: ka•rak•te•ri•seer
Samestelling: karakter + -iseer
Werkwoord: karakteriseer
Verlede tyd: het gekarakteriseer
Teenwoordige deelwoord: karakteriserend, karakteriserende
Verlede deelwoord: gekarakteriseerde
Betekenis:
• Om die kenmerke of eienskappe te bepaal of te beskryf.
Gebruik:
• Hoe sou jy die boek se hoofkarakter karakteriseer?
Sinoniem:
• beskryf
• bestempel
• delinieer
• kenmerk
• kenteken
• klassifiseer
• skets
• tipeer
Afgelei:
• karakteriseerbaar
• karakterisering
Vertaling:
Engels: to characterize, define, depict
Nederlands: karakteriseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|