| niktofobie [boodskap #150371] |
So., 30 November 2025 17:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
niktofobie
Afbreking: nik•to•fo•bie
Samestelling: nikto- + fobie
Selfstandige naamwoord: niktofobie
Meervoud: niktofobieë
Betekenis:
• 'n Intense, irrasionele vrees vir die nag of donkerte.
Gebruik:
• Die kind ly aan niktofobie en wil nie alleen in 'n kamer slaap nie.
Sinoniem:
• donkervrees
• nagvrees
Vertaling:
Engels: nyctophobia
Nederlands: nyctofobie, nachtvrees
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|