Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » purgeermiddel
purgeermiddel [boodskap #150364] Sa., 29 November 2025 08:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
purgeermiddel
Afbreking: pur•geer•mid•del
Samestelling: purgeer + middel


Selfstandige naamwoord: purgeermiddel
Meervoud: purgeermiddels
Verkleinwoord: purgeermiddeltjie
Meervoud van verkleining: purgeermiddeltjies

Betekenis:
• 'n Middel wat ontlasting bevorder en die derms skoonmaak.

Gebruik:
• Brooklax is 'n goeie purgeermiddel vir mense wat hardlywig is.

Sinoniem:
• lakseermiddel
• purgasie
• purgasiemiddel

Verwant:
• braakmiddel

Vertaling:
Engels: purgative, laxative
Nederlands: purgeermiddel, laxeermiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koopware
Volgende onderwerp: waterryk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 10:35:21 UTC 2025