Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koopware
koopware [boodskap #150363] Sa., 29 November 2025 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koopware
Afbreking: koop•wa•re
Samestelling: koop + ware


Selfstandige naamwoord: koopartikel
Meervoud: koopwaar, koopware

Betekenis:
• Goedere of produkte wat te koop aangebied word.

Gebruik:
• Die kafee hou vars brood, melk en ander koopware aan.

Wisselvorm:
• koopwaar

Sinoniem:
• goedere
• handelsartikels
• handelsprodukte
• handelsware
• koopartikels
• koopgoed
• negosie

Vertaling:
Engels: merchandise, wares
Nederlands: koopwaar, koopwaren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: asemhalingstelsel
Volgende onderwerp: purgeermiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 00:29:37 UTC 2025