Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaderskapstoets
vaderskapstoets [boodskap #150357] Vr., 28 November 2025 19:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vaderskapstoets
Afbreking: va•der•skaps•toets
Samestelling: vaderskap + -s- + toets


Selfstandige naamwoord: vaderskapstoets
Meervoud: vaderskapstoetse

Betekenis:
• 'n DNS-toets om te bepaal of iemand die biologiese pa van 'n kind is.

Gebruik:
• Die hof het beveel dat 'n vaderskapstoets gedoen word.

Vertaling:
Engels: paternity test
Nederlands: vaderschapstest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: salamander
Volgende onderwerp: formulemelk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 00:29:43 UTC 2025