Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » salamander
salamander [boodskap #150356] Vr., 28 November 2025 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Salmander.
'n Salmander.
salamander
Afbreking: sa•la•man•der
Uitspraak: /ˌsa.laˈman.dər/


Selfstandige naamwoord: salamander
Meervoud: salamanders
Verkleinwoord: salamandertjie
Meervoud van verkleining: salamandertjies

Betekenis:
• 'n Amfibiese dier wat soos 'n akkedis lyk, maar met 'n vogtige vel sonder skubbe, orde Caudata.

Gebruik:
Salamanders leef gedeeltelik in water en gedeeltelik op land.

Wisselvorm:
• salmander

Hiponiem:
• klipsalamander
• vuursalamander
• watersalamander

Afgelei:
• salamanderagtig

Vertaling:
Engels: salamander
Nederlands: salamander

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krokodilleer
Volgende onderwerp: vaderskapstoets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 21:58:34 UTC 2025