| bomskok [boodskap #150350] |
Vr., 28 November 2025 15:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bomskok
Afbreking: bom•skok
Samestelling: bom + skok
Selfstandige naamwoord: bomskok
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Versteuring van die senuwees as gevolg van hewige skok, soos wat soldate tydens oorlog opdoen.
Gebruik:
• Hy ly aan bomskok.
Vertaling:
Engels: bomb‐shock, shellshock
Nederlands: oorlogsneurose
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|