Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beswaarmaker
beswaarmaker [boodskap #150349] Vr., 28 November 2025 14:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beswaarmaker
Afbreking: be•swaar•ma•ker
Samestelling: beswaar + maker


Selfstandige naamwoord: beswaarmaker
Meervoud: beswaarmakers

Betekenis:
• Iemand wat beswaar aanteken. Persoon wat teen 'n besluit protesteer.

Gebruik:
• Volgens die beswaarmaker is selfs die kleinste verandering 'n reuse probleem.

Sinoniem:
• betoger
• protesteerder
• teenprater

Vertaling:
Engels: objector, protester
Nederlands: bezwaarmaker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: metdat
Volgende onderwerp: bomskok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 00:37:58 UTC 2025