Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: ORANIA
Re: ORANIA [boodskap #15032] Do, 21 Mei 1998 00:00
Thomas Jacobs  is tans af-lyn  Thomas Jacobs
Boodskappe: 49
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In "Frikkie Potgieter" writes:

> Gegroet Almal,

> Die lede wat graag wil weet waarmee die Boere van Orania besig is, kan gaan
> kyk by die V2000 blad http://home.intekom.com/rsa/

> Daar is 'n Engelstalige artikel onder "NEWS" wat nogal breedvoerig beskryf
> wat hulle reeds bereik het asook watter verdere planne hulle het vir
> ontwikkeling. Dit lyk asof Orania die kritiese punt van ontwikkeling
> verbygesteek het en nou voluit groei.

> Groete,
> Frikkie Potgieter

Is alles nog so khaki daar. Hoop julle het nou darem regte toilets daar,
is nie meer modies om die bucket system te gebruik nie.

--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
Re: ORANIA [boodskap #15033 is 'n antwoord op boodskap #15032] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
JF Dullaart wrote:

> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Die lede wat graag wil weet waarmee die Boere van Orania besig is, kan gaan
>> kyk by die V2000 blad http://home.intekom.com/rsa/
>>
>
> knip ...
>
> die leliewit klomp in orania
> met hulle paranoia en hulle mania
> probeer vreeslik hard
> om te leef sonder swart
> al woon hulle hier in azania
>
> Joop

Beste Joop ,

Groete uit Holland, ek herken jou gedagtes as die van n Hollander, dit beteken;

a. bevoorordeel
b sinloos krities sonder ondersoek
c nie demokraties, jy wil mense beperk in hulle vryheidsdrang is teen die
handves van die VN
d Azania niemand ken hierdie naam nie, beteken land sonder uitsig en baie
donker.
e Oor Orania jy is oningelig oor die wonderwerke wat daar EN op ander plekke
bewaarheid word.
f Jy ken nie die ALMAGTIGE GOD van die boere nie.

Groete uit Holland.
Re: ORANIA [boodskap #15034 is 'n antwoord op boodskap #15032] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
JF Dullaart  is tans af-lyn  JF Dullaart
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Frikkie Potgieter wrote:

> Die lede wat graag wil weet waarmee die Boere van Orania besig is, kan gaan
> kyk by die V2000 blad http://home.intekom.com/rsa/
>

knip ...

die leliewit klomp in orania
met hulle paranoia en hulle mania
probeer vreeslik hard
om te leef sonder swart
al woon hulle hier in azania

Joop
Vorige onderwerp: Re: I AM AN ITALO SOUTH AFRICAN
Volgende onderwerp: Ou Gis Koei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 16:37:55 MGT 2024