| burgerreg [boodskap #150329] |
Ma., 24 November 2025 18:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
burgerreg
Afbreking: bur•ger•reg
Samestelling: burger + reg
Selfstandige naamwoord: burgerreg
Meervoud: burgerregte
Betekenis:
• Die reg wat 'n burger van 'n land geniet.
• (figuurlik) Om gebruiklik/ingeburger te word.
Gebruik:
• Die grondwet beskerm elke persoon se burgerregte.
• Die neologisme het al burgerreg gekry.
Sinoniem:
• poorterreg (ongewoon)
Afgelei:
• burgerregerf
• burgerregtebeweging
Vertaling:
Engels: civic right, burgher‐right, citizenship
Nederlands: burgerrecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|