| sinsdeel [boodskap #150319] |
So., 23 November 2025 19:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24294 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sinsdeel
Afbreking: sins•deel
Samestelling: sin + -s- + deel
Selfstandige naamwoord: sinsdeel
Meervoud: sinsdele
Betekenis:
• 'n Woord of woordgroep waarmee 'n mens sinne maak.
Gebruik:
• 'n Enkelvoudige sin bestaan uit drie sinsdele, naamlik die onderwerp (wie?), gesegde (doen/aksie?) en voorwerp (wat?).
Sinoniem:
• frase
• sinsnede
Vertaling:
Engels: clause, phrase
Nederlands: zinsdeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|