| agsteman [boodskap #150318] |
So., 23 November 2025 19:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agsteman
Afbreking: ag•ste•man
Samestelling: agste + man
Selfstandige naamwoord: agsteman
Meervoud: agstemanne
Verkleinwoord: agstemannetjie
Meervoud van verkleining: agstemannetjies
Betekenis:
• Die nommer 8 spelerposisie in rugby.
Gebruik:
• Die agsteman bind tussen die slotte agter in die skrum.
Wisselvorm:
• agtsteman
Vertaling:
Engels: eighthman, number eight
Nederlands: achtste man
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|