Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Alaska
Alaska [boodskap #150312] So., 23 November 2025 10:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Alaska word in rooi aangedui.
Alaska word in rooi aangedui.
Alaska
Afbreking: A•las•ka


Pleknaam: Alaska

Betekenis:
• Die mees noordelike deelstaat van die Verenigde State van Amerika.

Gebruik:
• Juneau is Alaska se hoofstad, terwyl Anchorage die staat se grootste stad is.

Vertaling:
Engels: Alaska
Nederlands: Alaska

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vereisend
Volgende onderwerp: opsommend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 19:25:36 UTC 2025