| jagspinnekop [boodskap #150309] |
So., 23 November 2025 09:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jagspinnekop
Afbreking: jag•spin•ne•kop
Samestelling: jag + spinnekop
Selfstandige naamwoord: jagspinnekop
Meervoud: jagspinnekoppe
Verkleinwoord: jagspinnekoppie
Meervoud van verkleining: jagspinnekoppies
Betekenis:
• 'n Spinnekop wat nie 'n web bou nie maar sy prooi bekruip en oorrompel.
Gebruik:
• Die jagspinnekop probeer om 'n muggie teen die venster te vang.
Wisselvorm:
• jaagspinnekop
Vertaling:
Engels: hunting-spider, wolf spider
Nederlands: jachtspin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|