Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selakant
selakant [boodskap #150305] Sa., 22 November 2025 12:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Selakant.
'n Selakant.
selakant
Afbreking: se•la•kant


Selfstandige naamwoord: selakant
Meervoud: selakante

Betekenis:
• 'n Primitiewe beenvis met 'n vlesige, kwasvormige stert, genus Latimeria.

Gebruik:
• Die selakant is lank as uitgestorwe beskou, totdat dit in 1938 herontdek is.

Afgelei:
• selakantide

Vertaling:
Engels: coelacanth
Nederlands: coelacant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herpes
Volgende onderwerp: fisioterapie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 18 10:03:04 UTC 2025