| herpes [boodskap #150304] |
Sa., 22 November 2025 12:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24146 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herpes
Afbreking: her•pes
Selfstandige naamwoord: herpes
Meervoud: –
Betekenis:
• Die herpesvirus wat 'n groep aansteeklike velsiektes veroorsaak.
• 'n Aansteeklike velsiekte, insluitend lip- en geslagsherpes.
Gebruik:
• Waterpokkies, gordelroos en koorsblare word deur verskillende tipes herpes veroorsaak.
• Herpes veroorsaak pynlike blasies op die vel wat meestal in groepe gerangskik is.
Afgelei:
• herpesvirus
Vertaling:
Engels: herpes
Nederlands: herpes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|