Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tassin
tassin [boodskap #150299] Sa., 22 November 2025 10:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tassin
Afbreking: tas•sin
Samestelling: tas + sin(tuig)


Selfstandige naamwoord: tassin
Meervoud: tassinne

Betekenis:
• Die sensasie op die vel wanneer 'n mens aan iets raak.

Gebruik:
• 'n Haptometer is 'n toestel wat die skerpte van die tassin meet.

Sinoniem:
• gevoelsin
• tassintuig

Vertaling:
Engels: sense of feeling, tactile sense
Nederlands: tastzin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ronddwaal
Volgende onderwerp: inhok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 18:38:53 UTC 2025