| toedrag [boodskap #150290] |
Do., 20 November 2025 09:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toedrag
Afbreking: toe•drag
Samestelling: toe + drag
Selfstandige naamwoord: toedrag
Meervoud: toedragte
Betekenis:
• Die gang van sake. Die manier waarop iets gebeur.
Gebruik:
• Hy het geen doekies omgedraai oor die ware toedrag van sake nie.
Sinoniem:
• besonderhede
• omstandighede
• omstandigheid
• situasie
• stand
• status
• toestand
• verloop
Vertaling:
Engels: circumstance, particulars
Nederlands: toedracht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|