Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Hindoeïsme
Hindoeïsme [boodskap #150288] Wo., 19 November 2025 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Hindoeïsme
Afbreking: Hin•doe•ïs•me
Samestelling: Hindoe + -isme


Selfstandige naamwoord: Hindoeïsme
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Oosterse godsdiens gebaseer op geskrifte soos die Vedas wat temas soos karma, dharma, reïnkarnasie en moksha aanspreek.

Gebruik:
• Demografies gesproke is Hindoeïsme, naas die Christendom en Islam, die grootste godsdiens ter wêreld.

Verwant:
• Hindoe
• hindoeïsties

Vertaling:
Engels: Hinduism
Nederlands: Hindoeïsme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: perfeksie
Volgende onderwerp: stromend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 17:23:54 UTC 2025