Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perfeksie
perfeksie [boodskap #150287] Wo., 19 November 2025 19:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
perfeksie
Afbreking: per•fek•sie
Samestelling: perfek + -sie


Selfstandige naamwoord: perfeksie
Meervoud: perfeksies

Betekenis:
• Die toestand van volmaaktheid; sonder foute of gebreke.

Gebruik:
• Die kunstenaar streef na perfeksie, al weet hy dit is 'n onbereikbare ideaal.

Sinoniem:
• uitmuntendheid
• uitnemendheid
• volkomenheid
• volmaaktheid
• voortreflikheid

Antoniem:
• imperfeksie
• onvolmaaktheid

Afgelei:
• eksieperfeksie
• perfeksionisme

Vertaling:
Engels: perfection
Nederlands: perfectie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoendervoël
Volgende onderwerp: Hindoeïsme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 22:07:40 UTC 2025