| leksikaal [boodskap #150279] |
Wo., 19 November 2025 14:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leksikaal
Afbreking: lek•si•kaal
Samestelling: leksikon + -aal
Byvoeglike naamwoord: leksikaal
Attributief: leksikale
Betekenis:
• Wat die leksikon (woordeskat) van 'n taal betref.
Gebruik:
• Leksikaal gesproke is Afrikaans baie naby aan Nederlands.
• 'n Leksikale gaping tussen die bron- en die teikentaal kan die vertaalproses bemoeilik.
Vertaling:
Engels: lexical
Nederlands: lexicaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|