| bruinerig [boodskap #150277] |
Wo., 19 November 2025 13:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24288 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bruinerig
Afbreking: bruin•e•rig
Samestelling: bruin + -erig
Byvoeglike naamwoord: bruinerig
Attributief: bruinerige
Betekenis:
• Wat effens bruin is van kleur.
Gebruik:
• Die vis is bruinerig aan die bokant en silwer-wit aan die onderkant.
Vertaling:
Engels: brownish
Nederlands: bruinerig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|