Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oëverblindery
oëverblindery [boodskap #150271] Di., 18 November 2025 13:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oëverblindery
Afbreking: o•ë•ver•blin•de•ry
Samestelling: oë + verblind + -ery


Selfstandige naamwoord: oëverblindery
Meervoud: oëverblinderye

Betekenis:
• Iets wat nie is wat dit voorgee om te wees nie.

Gebruik:
• Kulkuns is net oëverblindery waardeur die towenaar die gehoor met sy truuks mislei.

Sinoniem:
• bedrog
• bluf
• goëlery
• illusie
• kullery
• sinsbedrog
• skyn
• voorwendsel

Vertaling:
Engels: optical delusion, illusion, trickery, deception
Nederlands: bluf, illusie, goochelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rimpeling
Volgende onderwerp: voorruit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 16:05:54 UTC 2025