Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalreël
taalreël [boodskap #150255] So., 16 November 2025 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24062
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taalreël
Afbreking: taal•re•ël
Samestelling: taal + reël


Selfstandige naamwoord: taalreël
Meervoud: taalreëls
Verkleinwoord: taalreëltjie
Meervoud van verkleining: taalreëltjies

Betekenis:
• 'n Riglyn wat 'n mens help om 'n taal reg te gebruik.

Gebruik:
• Een van die eerste en belangrikste taalreëls in Afrikaans is dat ons skryf soos ons praat.

Vertaling:
Engels: language rule
Nederlands: taalregel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hulplyn
Volgende onderwerp: pampoenkoekie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 11:51:37 UTC 2025