| gebeurlikheid [boodskap #150253] |
So., 16 November 2025 10:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gebeurlikheid
Afbreking: ge•beur•lik•heid
Samestelling: gebeurlik + -heid
Selfstandige naamwoord: gebeurlikheid
Meervoud: gebeurlikhede
Betekenis:
• Iets wat kan gebeur; 'n moontlike geval.
Gebruik:
• Die soldate is goed opgelei en gereed vir enige gebeurlikheid.
Sinoniem:
• eventualiteit
• gebeurtenis
• geleentheid
• moontlikheid
• omstandigheid
• toevalligheid
• voorval
• waarskynlikheid
Hiponiem:
• gebeurlikheidsfonds
• gebeurlikheidskans
• gebeurlikheidsplan
Vertaling:
Engels: contingency, possibility, probability, likelihood
Nederlands: gebeurlijkheid, waarschijnlijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|