| skaapteelt [boodskap #150244] |
So., 16 November 2025 08:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24061 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skaapteelt
Afbreking: skaap•teelt
Samestelling: skaap + teelt
Selfstandige naamwoord: skaapteelt
Meervoud: –
Betekenis:
• Die teel van skape vir wol, vleis, melk of ander produkte.
Gebruik:
• Skaapteelt aan die Kaap was niks nuut nie aangesien die Khoi voor Van Riebeeck se aankoms reeds skape aangehou het.
Sinoniem:
• skaapboerdery
Hiperoniem:
• veeteelt
Vertaling:
Engels: sheep farming, sheep breeding
Nederlands: schapenteelt, schapenhouderij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|