Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inkuil
inkuil [boodskap #150242] Sa., 15 November 2025 20:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24062
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inkuil
Afbreking: in•kuil
Samestelling: in + kuil


Werkwoord: kuil in, inkuil
Verlede tyd: het ingekuil
Teenwoordige deelwoord: inkuilend, inkuilende
Verlede deelwoord: ingekuilde

Betekenis:
• Om iets (veral hooi en graan) in 'n kuil te bêre.

Gebruik:
• Om kuilvoer te maak, word plantmateriaal ingekuil sodat gehaltevoer in die maer jare beskikbaar is.

Sinoniem:
• ensileer

Afgelei:
• inkuiling
• inkuilmetode
• inkuilprosedure

Vertaling:
Engels: to store in a pit, ensile, silo
Nederlands: inkuilen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kataliserend
Volgende onderwerp: wêreldorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 12:04:41 UTC 2025