Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Joego-Slawië
Joego-Slawië [boodskap #150240] Sa., 15 November 2025 19:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24062
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Joego-Slawië
Afbreking: Joe•go-Sla•wi•ë


Pleknaam: Joego-Slawië

Betekenis:
• 'n Voormalige land in Suidoos-Europa wat van 1918 tot die vroeë 1990's bestaan het.

Gebruik:
Joego-Slawië het in ses lande opgebreek, naamlik: Slowenië, Kroasië, Bosnië en Herzegowina, Montenegro, Noord-Masedonië en Serwië.

Afgelei:
• Joego-Slawiër
• Joego-Slawies

Vertaling:
Engels: Yugoslavia
Nederlands: Joegoslavië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrouejagter
Volgende onderwerp: kataliserend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 12:04:43 UTC 2025