Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mikrovliegtuig
mikrovliegtuig [boodskap #150238] Sa., 15 November 2025 18:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24062
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mikrovliegtuig
Afbreking: mi•kro•vlieg•tuig
Samestelling: mikro + vliegtuig


Selfstandige naamwoord: mikrovliegtuig
Meervoud: mikrovliegtuie
Verkleinwoord: mikrovliegtuigie
Meervoud van verkleining: mikrovliegtuigies

Betekenis:
• Die kleinste en ligste soort bemande vliegtuig.

Gebruik:
• Die vlieënier van 'n mikrovliegtuig is ernstig beseer toe hy teen 'n kragpaal vasgevlieg het.

Afgelei:
• mikrovliegtuigongeluk

Vertaling:
Engels: microplane, microlight
Nederlands: microvliegtuig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlampunt
Volgende onderwerp: vrouejagter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 12:04:47 UTC 2025