| buigend [boodskap #150231] |
Do., 13 November 2025 11:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24062 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
buigend
Afbreking: bui•gend
Samestelling: buig + -end
Byvoeglike naamwoord: buigend
Attributief: buigende
Betekenis:
• Wat besig is om te buig.
Gebruik:
• Die kneg groet die koning buigend.
• Die voëltjies maak hulle neste op die buigende riete langs die dam.
Hiponiem:
• neerbuigend
Vertaling:
Engels: bending
Nederlands: buigend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van buig.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|