Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Islamities
Islamities [boodskap #150224] Wo., 12 November 2025 14:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24062
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Islamities
Afbreking: Is•la•mi•ties
Samestelling: Islam + -ities


Byvoeglike naamwoord: Islamities
Attributief: Islamitiese

Betekenis:
• Met betrekking tot die Islam of Islamse gebruike.

Gebruik:
• Tydens die maand Ramadan, die negende maand van die Islamitiese jaar, moet alle Moslems vas (pwasa).

Sinoniem:
• Mohammedaans
• Moslems

Vertaling:
Engels: Islamic, Moslem, Muslem
Nederlands: Islamitisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liggaamstemperatuur
Volgende onderwerp: halfedelsteen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 12:04:45 UTC 2025