| Kaapkolonie [boodskap #150218] |
Wo., 12 November 2025 07:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24062 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaapkolonie
Afbreking: Kaap•ko•lo•nie
Samestelling: Kaap + kolonie
Pleknaam: Kaapkolonie
Betekenis:
• (histories) Die kolonie wat deur die V.O.C. aan die Kaap van Goeie Hoop gestig is.
Gebruik:
• Die Kaapkolonie is in 1652 as 'n Nederlandse nedersetting gestig, het in 1806 onder Britse bewind gekom, en is in 1910 as die Kaapprovinsie in die Unie van Suid-Afrika ingelyf.
Afkorting:
• KK
Vertaling:
Engels: Cape Colony
Nederlands: Kaapkolonie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|