Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » merkwerk
merkwerk [boodskap #150213] Di., 11 November 2025 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
merkwerk
Afbreking: merk•werk
Samestelling: merk + werk


Selfstandige naamwoord: merkwerk
Meervoud:

Betekenis:
• Die nasien of beoordeling van toetse, eksamens, opstelle, ens.

Gebruik:
• Die onderwyser het 'n hope merkwerk wat voor môre klaar moet wees.

Sinoniem:
• assessering
• nasienwerk

Vertaling:
Engels: marking, grading
Nederlands: nakijkwerk, beoordeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versleer
Volgende onderwerp: instoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 09:26:26 UTC 2025